green=Groen hover-signal=Jy kan oor ’n sein beweeg om sy rigting te sien. place-signal-goal=Bou ’n sein enige plek op die spoor. red=Rooi second-signal-goal=Bou ’n tweede sein om ’n derde blok te skep. see-block-split=Jy kan sien dat die spoor in twee blokke verdeel is. signal-direction=Die rigting waarin ’n sein wys, hang af van watter kant van die spoor jy dit bou. signal-direction-goal=Probeer om die seine na die ander kant van die spoor te skuif. signals-split-rail=As jy seine langs ’n spoor aanbring, sal dit dit in meer blokke verdeel. trains-dont-see-trains=Treine kan nie ander treine “sien” nie. In plaas daarvan gebruik hulle seine om te bepaal of ’n gedeelte van die spoor vry of geblokkeer is. yellow=Geel [label] cyan-destination=Turkoois bestemming cyan-train=Turkoois trein no-block=Geen blok voor nie red-destination=Rooi bestemming red-train=Rooi train